Skip to product information
1 of 1

Patriot Apparel

Vasbyt

Vasbyt

Regular price R 349.00
Regular price Sale price R 349.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Color: Black
Size

Vasbyt T-hemp – ’n eerbetuiging aan dié wat tot hul breekpunt gestoot is, maar saam vasgebyt het met staal-siel, uithouvermoë en broederskap. Hierdie T-hemp is meer as klere – dis ’n simbool van dié wat nie opgegee het nie. Wat saam gesweet, geval en weer opgestaan het. As jy weet wat Vasbyt beteken, dan wéét jy: dis nie vir almal nie. Dra dit met trots.

 

View full details