1
/
of
1
Patriot Apparel
32 Battalion Remeberance
32 Battalion Remeberance
Regular price
R 349.00
Regular price
Sale price
R 349.00
Unit price
/
per
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
“Os Terríveis” – Portugees vir “die Vreesaanjaendes” – was nie sommer ’n bynaam nie. Dis wat vriende én vyande 32 Bataljon genoem het. Nie uit haat nie, maar uit respek. Hulle het nie geraas gemaak nie. Hulle het resultate afgelewer. Takties briljant. Stil. Skerp. Spoedig. Vernietigend akkuraat. 32 Bn het die speelveld oorheers soos min ander kon – ’n elite-eenheid wat altyd vorentoe beweeg het, en altyd wen.
Share
