Slaan oor na produkinligting
1 of 1

Patriot Apparel

Vasbyt

Vasbyt

Gewone prys R 349.00
Gewone prys Verkoopprys R 349.00
Sale Uitverkoop
Versending word by die betaalpunt bereken.
Kleur: Black
Grootte

Vasbyt T-hemp – 'n eerbetuiging aan dié wat tot hul breekpunt gestoot is, maar saam vasgebyt het met staal-siel, uithouvermoë en broederskap. Hierdie T-hemp is meer as klere – dis 'n simbool van dié wat nie opgegee het nie. Wat saam gesweet, geval en weer opgestaan ​​het. As jy weet wat Vasbyt beteken, dan wéét jy: dis nie vir almal nie. Dra dit met trots
Seuns.Word.Manne T-hemp – Waar Broederskap Gebore Is

Op 'n ouderdom waar ander nog speel, is Suid-Afrikaanse seuns gestuur om soldate te word.

'n Lewensveranderende pad – gestoot tot hul breekpunt, net om sterker, skerper en saam op te staan.

Hier het die seuns saam geval, saam vasgebyt… en as mans opgestaan.

Hierdie T-hemp is nie net klere nie – dis 'n draagbare medalje en 'n simbool van uithouvermoë, trots en broederskap

Bekyk volledige besonderhede