Slaan oor na produkinligting
1 of 1

Patriot Apparel

My Bloed is Groen

My Bloed is Groen

Gewone prys R 259.00
Gewone prys Verkoopprys R 259.00
Sale Uitverkoop
Versending word by die betaalpunt bereken.
Kleur: Green
Grootte

Elke keer as Reuben die Springbokke sien hardloop, voel hy dit: trots, vuur, liefde.“My bloed is groen,” sê hy — nie as 'n grap nie, maar as waarheid.Op die veld gee hy alles. Nie net vir oorwinning nie, maar vir sy mense, sy vlag, sy land.

Dis nie net rugby nie. Dis 'n roepstem van die hart.

Bekyk volledige besonderhede